Don Murray (akteur)

Don Murray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald Patrick Murray
Geboorte 31 Julie 1929
Los Angeles, Kalifornië, V.S.A
Sterfte 2 Februarie 2024 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Christopher Murray
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1954–2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Murray (31 Julie 1929 - 2 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bus Stop (1956), Conquest of the Planet of the Apes (1972), en Peggy Sue Got Married (1986), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search